1 KORINTIËRS 15:26 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
1 KORINTIËRS 15:26 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood.
1 KORINTIËRS 15:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood.
1 KORINTIËRS 15:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die laaste van hierdie vyande wat vernietig moet word, is die dood.
1 KORINTIËRS 15:26 DB (Die Boodskap)
Nie een vyand sal wegkom nie; ook die dood se mag sal heeltemal gebreek word.
1 KORINTIËRS 15:26 ABA (Bybel vir almal)
Die laaste vyand wat oorbly, is die dood. Maar Christus sal die dood ook oorwin.
1 KORINTIËRS 15:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die laaste vyand wat vernietig moet word, is die dood.
1 KORINTIËRS 15:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die laaste vyand wat vernietig sal word, is die dood.