1 KORINTIËRS 15:57
1 KORINTIËRS 15:57 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.
1 KORINTIËRS 15:57 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Aan God kom ons dank toe – Hy wat aan ons die oorwinning oor die sonde en die dood gee deur Jesus Christus ons Here!
1 KORINTIËRS 15:57 Bybel vir almal (ABA)
Maar ons moet vir God dankie sê. Hy het ons laat oorwin omdat ons aan ons Here Jesus Christus behoort.
1 KORINTIËRS 15:57 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus.
1 KORINTIËRS 15:57 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar aan God die dank, wat aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus •Christus.
1 KORINTIËRS 15:57 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar God sy dank wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.