1 KORINTIËRS 16:13
1 KORINTIËRS 16:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manhaftig, wees sterk.
1 KORINTIËRS 16:13 Die Boodskap (DB)
Wees wakker in die lewe en moenie toelaat dat iemand julle geestelik van balans af gooi nie, want julle glo mos. Moenie soos bangbroeke wees nie, maar staan julle man.
1 KORINTIËRS 16:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet oppas dat die duiwel julle nie verlei nie. Julle moet aanhou glo in die Here. Julle moet dapper en sterk wees.
1 KORINTIËRS 16:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk!