1 KORINTIËRS 2:2
1 KORINTIËRS 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek het dit gedoen omdat ek vir julle net wou leer van Jesus Christus, en dat God Hom laat kruisig het.
1 KORINTIËRS 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want ek het my voorgeneem om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus, en Hom as gekruisigde.
1 KORINTIËRS 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.
1 KORINTIËRS 2:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het besluit om by julle van niks anders te weet nie as van Jesus •Christus, en Hom as gekruisigde.
1 KORINTIËRS 2:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ek het my voorgeneem om niks onder julle te weet nie, behalwe Jesus Christus en Hom as gekruisigde.