1 KORINTIËRS 2:5
1 KORINTIËRS 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Daarom glo julle, maar nie omdat iemand slim woorde gebruik het sodat julle moet dink hy is wonderlik nie. Julle glo omdat julle gesien het hoe sterk God se krag gewerk het.
1 KORINTIËRS 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God.
1 KORINTIËRS 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God.
1 KORINTIËRS 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat julle geloof nie op die wysheid van mense berus nie, maar op die krag van God.
1 KORINTIËRS 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat julle geloof nie in die wysheid van mense moet bestaan nie, maar in die krag van God.