1 KORINTIËRS 3:11
1 KORINTIËRS 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat gelê is nie, dit is Jesus Christus.
1 KORINTIËRS 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want niemand kan ’n ander fondament lê as die een wat alreeds gelê is nie – Jesus Christus.
1 KORINTIËRS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Niemand kan 'n ander fondament bou nie, want daar is klaar 'n fondament. Hierdie fondament is Jesus Christus.
1 KORINTIËRS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.
1 KORINTIËRS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die fondament is Jesus Christus.
1 KORINTIËRS 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie – dit is Jesus •Christus.