1 KORINTIËRS 4:1
1 KORINTIËRS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
So moet julle ons dan sien: ons is dienaars van Christus en bestuurders aan wie die geheimenisse van God toevertrou is.
1 KORINTIËRS 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet onthou: Ons bring die goeie boodskap, ons is mense wat vir Christus werk. Ons verduidelik vir julle die dinge van God, niemand het iets geweet van daardie dinge nie.
1 KORINTIËRS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
SO moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God.
1 KORINTIËRS 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Só moet mense ons beskou: as diensknegte van •Christus en as bedienaars van die verborgenhede van God.
1 KORINTIËRS 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat 'n man ons so reken as die dienaars van Christus en bestuurders van die verborgenhede van God.