1 KORINTIËRS 4:20
1 KORINTIËRS 4:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die koninkryk van God is immers nie 'n saak van praatjies nie, maar van krag.
1 KORINTIËRS 4:20 Bybel vir almal (ABA)
Want waar God Koning is, daar práát mense nie net oor die dinge van God nie, God gee vir hulle krag om te dóén wat Hy wil hê.
1 KORINTIËRS 4:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag.
1 KORINTIËRS 4:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die •koninkryk van God bestaan nie uit 'n gepraat nie, maar uit krag.
1 KORINTIËRS 4:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die koninkryk van God is nie in woord nie, maar in krag.