1 KORINTIËRS 4:7
1 KORINTIËRS 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom dink jy dat jy beter is as iemand anders? Alles wat jy het, het God vir jou gegee. Hoekom spog jy en maak jy of jy dit self gekry het?
1 KORINTIËRS 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wie trek jou voor? En wat het jy wat jy nie ontvang het nie? En as jy dit dan ontvang het, waarom roem jy asof jy dit nie ontvang het nie?
1 KORINTIËRS 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?
1 KORINTIËRS 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want wie ag jou belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom beroem jy jou daarop asof jy dit nie ontvang het nie?
1 KORINTIËRS 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want wie laat jou van 'n ander verskil? en wat het jy wat jy nie ontvang het nie? nou as jy dit ontvang het, waarom roem jy asof jy dit nie ontvang het nie?