1 KORINTIËRS 6:14
1 KORINTIËRS 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
God sal ons deur sy wonderlike krag opwek, net soos Hy ons Here opgewek het.
1 KORINTIËRS 6:14 Bybel vir almal (ABA)
God het die Here Jesus weer laat lewe, en so sal God ons ook eendag weer laat lewe, Hy sal dit doen met sy krag.
1 KORINTIËRS 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het ook die Here opgewek en sal ons opwek deur sy krag.
1 KORINTIËRS 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het deur sy krag die Here uit die dood opgewek en so sal Hy ons ook opwek.
1 KORINTIËRS 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur sy krag het God die Here opgewek, en sal Hy ons ook opwek.