1 KORINTIËRS 7:2
1 KORINTIËRS 7:2 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek sê: Baie mense lewe onsedelik, daarom moet elke man sy eie vrou hê en elke vrou moet haar eie man hê.
1 KORINTIËRS 7:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en elke vrou moet haar eie man hê.
1 KORINTIËRS 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar weens die gevare van onsedelikheid behoort elke man sy eie vrou te hê en elke vrou haar eie man.
1 KORINTIËRS 7:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar om onsedelikheid te voorkom, laat elke man sy eie vrou hê en elke vrou haar eie man.
1 KORINTIËRS 7:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar om hoerery te vermy, moet elke man sy eie vrou hê, en laat elke vrou haar eie man hê.