1 JOHANNES 2:17
1 JOHANNES 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
En die wêreld met sy verleidelike dinge gaan verby, maar wie die wil van God doen, bly ewig lewe.
1 JOHANNES 2:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.
1 JOHANNES 2:17 Bybel vir almal (ABA)
Die wêreld en die dinge wat die mense van die wêreld graag doen, sal verdwyn, maar almal wat doen wat God wil hê, sal altyd lewe.
1 JOHANNES 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.
1 JOHANNES 2:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En die wêreld en sy begeertes gaan verby, maar wie die wil van God doen, bly tot in ewigheid.