1 JOHANNES 2:23
1 JOHANNES 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie nie die Seun erken nie, verwerp ook die Vader; wie die Seun erken, erken ook die Vader.
1 JOHANNES 2:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elkeen wat die Seun verloën, hy het nie die Vader nie; (maar) wie die Seun erken, het ook die Vader.
1 JOHANNES 2:23 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat nie die Seun aanvaar nie, behoort nie aan die Vader nie, maar almal wat in die Seun glo en wat dit sê, behoort aan die Vader.
1 JOHANNES 2:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elkeen wat die Seun ontken, het nie die Vader nie; wie die Seun bely, het ook die Vader.