1 JOHANNES 2:3
1 JOHANNES 2:3 Bybel vir almal (ABA)
As ons doen wat God se wette vir ons sê, dan weet ons dat ons Hom ken.
1 JOHANNES 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken.
1 JOHANNES 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar.
1 JOHANNES 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En dit is hoe ons weet dat ons Hom ken: As ons sy gebooie onderhou.
1 JOHANNES 2:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hieraan weet ons dat ons Hom ken, as ons sy gebooie bewaar.