1 JOHANNES 2:5
1 JOHANNES 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.
1 JOHANNES 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar as mense doen wat God vir hulle sê, dan kan 'n mens sien dat hulle regtig baie lief is vir God. As ons só lewe, dan weet ons dat ons by God is.
1 JOHANNES 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.
1 JOHANNES 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar wie sy woorde gehoorsaam – in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword, en hieruit weet ons dat ons in Hom is.
1 JOHANNES 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword; hieraan weet ons dat ons in hom is.