1 JOHANNES 3:13
1 JOHANNES 3:13 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, wanneer die mense van die wêreld vir julle haat, dan moet julle nie verbaas wees nie.
1 JOHANNES 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verwonder julle nie, my broeders, as die wêreld julle haat nie.
1 JOHANNES 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie verbaas wees, broers, as die wêreld julle haat nie.
1 JOHANNES 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie jou verwonder nie, my broers, as die wêreld julle haat.