1 JOHANNES 4:14
1 JOHANNES 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Ons het gesien en nou vertel ons dat die Vader sy Seun gestuur het sodat die Seun die Redder van die wêreld kon word.
1 JOHANNES 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ons het aanskou en ons getuig dat die Vader die Seun as Verlosser van die wêreld gestuur het.
1 JOHANNES 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
En ons het gesien en is getuie daarvan dat die Vader die Seun as Redder van die wêreld gestuur het.
1 JOHANNES 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En ons het dit aanskou, en ons getuig daarvan, dat die Vader die Seun as Verlosser van die wêreld gestuur het.
1 JOHANNES 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ons het gesien en getuig dat die Vader die Seun gestuur het om die Verlosser van die wêreld te wees.