1 JOHANNES 4:21
1 JOHANNES 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê.
1 JOHANNES 4:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En dit is die gebod wat ons van Hom ontvang het: Wie God liefhet, moet ook sy broer liefhê.
1 JOHANNES 4:21 Bybel vir almal (ABA)
God het vir ons gesê as ons lief is vir Hom, dan moet ons ook lief wees vir die ander gelowiges.
1 JOHANNES 4:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.
1 JOHANNES 4:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie gebod het ons van hom, dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.