1 JOHANNES 4:7
1 JOHANNES 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is 'n kind van God en ken God.
1 JOHANNES 4:7 Die Boodskap (DB)
My liewe vriende, laat ons aanhou om mekaar lief te hê, want liefde kom van God af. Aan liefde ken ’n mens die kinders van God uit, want hulle ken Hom goed.
1 JOHANNES 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, ons moet lief wees vir mekaar, want liefde kom van God. Almal wat lief is vir ander mense, is kinders van God en hulle ken vir God.
1 JOHANNES 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
GELIEFDES, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.
1 JOHANNES 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geliefdes, laat ons mekaar liefhê, want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.