1 JOHANNES 5:12
1 JOHANNES 5:12 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat in die Seun glo, het die ewige lewe, maar almal wat nie in die Seun glo nie, het nie die ewige lewe nie.
1 JOHANNES 5:12 Die Boodskap (DB)
Wie dus in ’n hegte verhouding met die Seun staan, kry die lewe by die Seun. Wie nie in so ’n verhouding met die Seun van God staan nie, loop die lewe heeltemal mis.
1 JOHANNES 5:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.
1 JOHANNES 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die Seun het, het die lewe; wie nie die Seun van God het nie, het ook nie die lewe nie.
1 JOHANNES 5:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.