1 JOHANNES 5:14
1 JOHANNES 5:14 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer ons by God is, dan is ons nie bang nie, want ons weet dat Hy luister wanneer ons die dinge vir Hom vra wat Hy wil hê ons moet vra.
1 JOHANNES 5:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
1 JOHANNES 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra.
1 JOHANNES 5:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En dit is die vrymoedigheid wat ons voor Hom het: Dat Hy ons gebede verhoor as ons iets volgens sy wil vra.
1 JOHANNES 5:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit is die vertroue wat ons in Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.