1 JOHANNES 5:2
1 JOHANNES 5:2 Bybel vir almal (ABA)
Ons weet dat ons lief is vir die kinders van God wanneer ons lief is vir God en ons doen wat Hy vir ons sê.
1 JOHANNES 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar.
1 JOHANNES 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hiéraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie onderhou.
1 JOHANNES 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet, en sy gebooie nakom.
1 JOHANNES 5:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet, wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar.