1 KONINGS 14:9
1 KONINGS 14:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar jy meer kwaad gedoen het as al jou voorgangers en vir jou ander gode en gegote beelde gaan maak het om My te terg en My agter jou rug gewerp het
1 KONINGS 14:9 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy het slegter dinge gedoen as almal wat vóór jou koning was. Jy het vir jou ander gode en beelde gemaak. So het jy vir My hartseer gemaak en weggegaan van My.
1 KONINGS 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy het slegter opgetree as almal voor jou. Jy het vir jou ander gode gemaak, afgodsbeelde, om My uit te tart, en jy het jou rug vir My gedraai.
1 KONINGS 14:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
ja, omdat jy meer kwaad gedoen het as almal wat voor jou was, en jy gegaan en vir jou ander gode gemaak het, gegote beelde, om My uit te tart, en omdat jy My verwerp het
1 KONINGS 14:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar jy het meer kwaad gedoen as alles wat voor jou was, want jy het gegaan en vir jou ander gode en gegote beelde gemaak om my te terg, en het my agter jou rug gewerp.