1 KONINGS 16:30
1 KONINGS 16:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Agab, seun van Omri, het gedoen wat verkeerd is in die oë van die HERE, meer nog as al sy voorgangers.
1 KONINGS 16:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Agab, die seun van Omri, het gedoen wat verkeerd is in die oë van die HERE bo almal wat voor hom was.
1 KONINGS 16:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Agab het egter gedoen wat verkeerd was vir die HERE, selfs meer as enige van die konings voor hom.
1 KONINGS 16:30 Bybel vir almal (ABA)
Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hy het slegter dinge gedoen as almal voor hom.
1 KONINGS 16:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Agab, die seun van Omri, het gedoen wat kwaad is in die oë van die HERE, meer as al sy voorgangers.