1 KONINGS 17:15
1 KONINGS 17:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy het gegaan en gehandel volgens die woord van Elía; en sy het geëet — sy en hy en haar gesin dae lank
1 KONINGS 17:15 Bybel vir almal (ABA)
Die weduwee het gegaan en gedoen wat Elia gesê het en sy het elke dag kos gehad om te eet, sy en Elia en haar huisgesin.
1 KONINGS 17:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy gaan maak toe soos Elia gevra het. Van toe af het hulle genoeg gehad om te eet, hy en sy en haar gesin.
1 KONINGS 17:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy het toe gegaan en gemaak soos Elia gesê het. En sy het geëet, sy en hy en haar huisgesin, dae lank.
1 KONINGS 17:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy het gegaan en gedoen volgens die woord van Elía, en sy en hy en haar huis het baie dae geëet.