1 KONINGS 17:4
1 KONINGS 17:4 Bybel vir almal (ABA)
Jy kan water drink uit die stroom in die vallei, en Ek het vir die kraaie gesê hulle moet vir jou kos bring.”
1 KONINGS 17:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en jy moet uit die spruit drink, en Ek het aan die kraaie bevel gegee om jou daar te onderhou.
1 KONINGS 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy kan water uit die spruit drink, en Ek het die kraaie beveel om daar vir jou te sorg.”
1 KONINGS 17:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Uit die spruit kan jy drink, en vir die kraaie sal Ek opdrag gee om jou daar van kos te voorsien.”
1 KONINGS 17:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet uit die spruit drink; en Ek het die kraaie beveel om jou daar te voed.