1 KONINGS 17:5
1 KONINGS 17:5 Bybel vir almal (ABA)
Elia het gegaan en hy het gedoen wat die Here vir hom gesê het. Hy het in die Krit-vallei anderkant die Jordaan-rivier gaan bly.
1 KONINGS 17:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het gegaan en gehandel volgens die woord van die HERE: hy het gaan bly by die spruit Krit wat oos van die Jordaan is.
1 KONINGS 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het gedoen soos die Here aan hom opgedra het. Hy het daar in Kritspruit gaan bly, anderkant die Jordaan.
1 KONINGS 17:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gegaan en gemaak soos die HERE gesê het. Hy het by die spruit Krit gaan bly wat oos van die Jordaan is.
1 KONINGS 17:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het toe gegaan en gehandel volgens die woord van die HERE, want hy het gegaan en gaan woon by die spruit Kreit wat voor die Jordaan is.