1 KONINGS 17:6
1 KONINGS 17:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kraaie het vir hom smôrens brood en vleis gebring, en saans brood en vleis, en hy het uit die spruit gedrink.
1 KONINGS 17:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die kraaie het telkens vir hom brood en vleis in die oggend gebring, en brood en vleis teen die aand; en uit die spruit kon hy drink.
1 KONINGS 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die kraaie het soggens en saans vir hom brood en vleis gebring, en hy het water uit die spruit gedrink.
1 KONINGS 17:6 Bybel vir almal (ABA)
Die kraaie het elke oggend en elke aand brood en vleis vir hom gebring, en hy het water uit die stroom in die vallei gedrink.
1 KONINGS 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die kraaie het vir hom soggens brood en vleis gebring en hulle het vir hom saans brood en vleis gebring, en hy het water uit die spruit gedrink.