1 KONINGS 17:7
1 KONINGS 17:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ná verloop van tyd het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie.
1 KONINGS 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uiteindelik het die spruit opgedroog omdat die land nie reën gekry het nie.
1 KONINGS 17:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ná verloop van baie dae het die spruit opgedroog, want daar was geen reën in die land nie.
1 KONINGS 17:7 Die Boodskap (DB)
Na ’n ruk het die spruit opgedroog, want dit het nog nie gereën nie.
1 KONINGS 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Na ’n tyd het die spruit egter opgedroog, want daar het geen reën in die opvanggebied geval nie.