1 KONINGS 18:20 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
1 KONINGS 18:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe stuur Agab die boodskap aan al die Israeliete; hy het ook die profete op Karmelberg laat bymekaarkom.
1 KONINGS 18:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Agab het gestuur onder al die kinders van Israel en die profete op die berg Karmel bymekaar laat kom.
1 KONINGS 18:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Agab het toe die hele volk en die profete op Karmelberg bymekaar laat kom.
Deel
1 KONINGS 18 NLV1 KONINGS 18:20 DB (Die Boodskap)
Agab het toe die hele Israel en al die Baälprofete beveel om saam op Karmel bymekaar te kom.
Deel
1 KONINGS 18 DB1 KONINGS 18:20 ABA (Bybel vir almal)
Agab het boodskappers gestuur na al die Israeliete toe en hy het die profete laat bymekaarkom op Karmel-berg.
Deel
1 KONINGS 18 ABA1 KONINGS 18:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Agab het boodskappers uitgestuur na al die Israeliete, en die profete byeengebring by die berg Karmel.
1 KONINGS 18:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Agab het toe na al die kinders van Israel gestuur en die profete bymekaar laat kom op die berg Karmel.