1 KONINGS 18:32
1 KONINGS 18:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hy bou met die klippe 'n altaar in die Naam van die HERE. Daarna het hy 'n sloot gemaak rondom die altaar, 'n ruimte vir omtrent twee mate saad
1 KONINGS 18:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met die klippe het hy die altaar van die Here reggemaak en 'n behoorlike sloot daar rondom gegrawe.
1 KONINGS 18:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy het die klippe gebruik om die vervalle altaar van die HERE reg te maak. Daarna grawe hy ’n sloot rondom die altaar. Dit was groot genoeg om ongeveer vyftien liter te hou.
1 KONINGS 18:32 Bybel vir almal (ABA)
Elia het die klippe in die altaar van die Here ingebou. Rondom die altaar het Elia 'n sloot gegrawe. Die sloot was so diep dat dit twee sea saad kon hou.
1 KONINGS 18:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het met die klippe in die Naam van die HERE 'n altaar gebou en 'n watervoor wat ongeveer twee sea saad kon hou, rondom die altaar gegrawe.