1 KONINGS 18:41
1 KONINGS 18:41 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Elia vir Agab gesê: “Jy moet gaan eet, want ek hoor al klaar hoe val die reën.”
1 KONINGS 18:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Elía vir Agab: Trek op, eet en drink, want hoor, die gedruis van die reën!
1 KONINGS 18:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna sê Elia vir Agab: “Gaan eet eers, want ek hoor al die gedruis van die reën.”
1 KONINGS 18:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarna sê Elia vir Agab: “Gaan! Eet en drink, want ek hoor die geruis van reën.”
1 KONINGS 18:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Elía vir Agab: Staan op, eet en drink; want daar is 'n geluid van oorvloed van reën.