1 KONINGS 22:23
1 KONINGS 22:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou dan, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van al hierdie profete van jou gegee, en die HERE het kwaad oor jou gespreek.
1 KONINGS 22:23 Bybel vir almal (ABA)
Koning, daarom moet jy dit weet: Die Here het 'n leuengees laat kom in die mond van al hierdie profete van jou. Maar weet jy wat die Here regtig gesê het? Die Here het gesê dit sal sleg gaan met jou.”
1 KONINGS 22:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nou, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van al hierdie profete van u gegee, en die HERE het onheil oor u gespreek.
1 KONINGS 22:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het die Here 'n leuengees in die mond van al hierdie profete van u laat kom, maar die Here het in werklikheid vir u 'n ramp aangekondig.”
1 KONINGS 22:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, kyk, die HERE het 'n leuengees geplaas in die mond van al hierdie profete van u. Die HERE self het onheil teen u gelas.”