1 KONINGS 3:10
1 KONINGS 3:10 Die Boodskap (DB)
Die Here was baie gelukkig met wat Salomo gevra het. Hy sê toe vir hom
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit was goed in die oë van die Here dat Salomo dit begeer het.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het dit goedgevind dat Salomo dít gevra het.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit was goed in die oë van die Heer dat Salomo juis dit gevra het.
Deel
Lees 1 KONINGS 3