1 KONINGS 3:13
1 KONINGS 3:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek gee ook vir jou wat jy nie gevra het nie. Jy sal jou hele lewe lank die rykste wees van al die konings, en die mense sal jou meer respekteer as vir die ander konings.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, selfs wat jy nie begeer het nie, sal Ek jou gee, rykdom sowel as eer, sodat onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ook wat jy nie gevra het nie, gee Ek aan jou: rykdom en aansien, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees solank jy leef nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ook wat jy nie gevra het nie, gee Ek aan jou: sowel rykdom as eer, sodat, solank jy leef, daar onder die konings niemand soos jy sal wees nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek het jou ook gegee wat jy nie gevra het nie, rykdom sowel as eer, sodat daar nie iemand onder die konings sal wees soos jy al jou dae nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 3