1 KONINGS 3:5
1 KONINGS 3:5 Die Boodskap (DB)
Daardie nag het die Here met Salomo in ’n droom gepraat en vir hom gevra: “Wat kan Ek vir jou gee?”
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Daar in Gibeon het die Here een nag aan Salomo verskyn en vir hom gesê: “Jy mag vir My enige iets vra, en Ek sal dit vir jou gee.”
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe verskyn die HERE in Gíbeon in 'n nagtelike droom aan Salomo; en God het gesê: Begeer wat Ek jou moet gee.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar in Gibeon het die Here die nag in 'n droom aan Salomo verskyn en vir hom gevra: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou gee?”
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By Gibeon het die HERE in die nag in 'n droom aan Salomo verskyn. God het gesê: “Vra wat Ek vir jou moet gee.”
Deel
Lees 1 KONINGS 3