1 KONINGS 3:7
1 KONINGS 3:7 Bybel vir almal (ABA)
My God die Here, U het my die koning laat word in my pa se plek, maar ek is baie jonk en ek weet nie hoe om 'n leier te wees nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou dan, HERE my God, U het u kneg koning gemaak in my vader Dawid se plek; maar ek is 'n jong seun; ek weet nie om uit of in te gaan nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here my God, U het my koning gemaak in my vader Dawid se plek, maar ek is nog jonk en onervare
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En nou, HERE my God, dit is U wat u dienskneg koning gemaak het in die plek van my vader Dawid. Maar ek is 'n jong seun, ek weet nie hoe om uit te gaan of in te kom nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nou, HERE my God, het U u kneg koning gemaak in die plek van my vader Dawid, en ek is maar 'n klein kindjie; ek weet nie hoe om uit of in te gaan nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 3