1 KONINGS 3:8
1 KONINGS 3:8 Die Boodskap (DB)
Ek moet oor ’n volk regeer wat U vir Uself gekies het, en daar is so baie van hulle dat ek hulle nie eens kan tel nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek is hier saam met u volk, U het hulle gekies. Hulle is 'n groot volk, so groot dat 'n mens hulle nie kan tel en elkeen se naam kan noem nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En u kneg is midde onder u volk wat U verkies het, 'n groot volk wat nie getel of bereken kan word weens die menigte nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
en ek moet regeer oor die volk wat deur U uitgekies is, 'n groot volk, te veel om te tel.
Deel
Lees 1 KONINGS 31 KONINGS 3:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U dienskneg bevind hom onder u volk wat U gekies het, 'n groot volk wat vanweë sy grootte nie bereken of getel kan word nie.
Deel
Lees 1 KONINGS 3