1 PETRUS 1:14
1 PETRUS 1:14 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet lewe soos kinders wat gehoorsaam is, julle moenie lewe soos julle voorheen gelewe het nie. In daardie tyd het julle nog nie die goeie boodskap van God geken nie, en toe wou julle graag slegte dinge doen.
Deel
Lees 1 PETRUS 11 PETRUS 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wat tevore in julle onwetendheid bestaan het nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 11 PETRUS 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 11 PETRUS 1:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As gehoorsame kinders moet julle nie lewe in ooreenstemming met julle natuurlike begeertes van vroeër, toe julle nog sonder kennis was nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 11 PETRUS 1:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moet julle as gehoorsame kinders nie in julle onkunde volgens die vroeëre begeerlikhede vorm nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 1