1 PETRUS 1:16
1 PETRUS 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”
Deel
Lees 1 PETRUS 11 PETRUS 1:16 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet so lewe omdat daar in die Ou Testament geskryf is: “ Julle moet julleself aan My wy, want Ek is heilig.”
Deel
Lees 1 PETRUS 11 PETRUS 1:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.
Deel
Lees 1 PETRUS 11 PETRUS 1:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom staan daar geskryf: “Wees heilig, want Ek is heilig.”
Deel
Lees 1 PETRUS 11 PETRUS 1:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want daar is geskrywe: Wees heilig; want Ek is heilig.
Deel
Lees 1 PETRUS 1