1 PETRUS 2:1
1 PETRUS 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Julle moet julleself distansieer van alle slegte gedrag, van elke vorm van valsheid, van voorgee wat julle nie is nie, van jaloesie en alle kwaadpratery.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet julle ophou om enige iets te doen wat sleg is en julle moenie iemand bedrieg nie. Julle moet ook nie skynheilig en jaloers wees en slegte dinge sê van ander mense nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou dan op met elke vorm van kwaad, met alle bedrog, huigelary, jaloesie en kwaadpratery.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Lê daarom alles wat sleg is, en alle bedrog en geveinsdheid en jaloesie, en alle geskinder af
Deel
Lees 1 PETRUS 2