1 PETRUS 2:16
1 PETRUS 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dis waar: Julle is nie slawe nie; julle ís vry mense. Maar moenie julle vryheid as dekmantel misbruik om kwaad te doen nie. Gebruik dit om God se diensknegte te wees.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:16 Bybel vir almal (ABA)
Julle is vry mense, maar julle moenie dink dat julle slegte dinge mag doen omdat julle vry is nie. Nee, julle is vry mense, maar julle is ook dienaars van God.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as vrymense en nie asof julle die vryheid het as 'n dekmantel vir die boosheid nie, maar as diensknegte van God.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is vry, maar moenie julle vryheid gebruik as dekmantel om kwaad te doen nie. Gebruik dit om God te dien.
Deel
Lees 1 PETRUS 21 PETRUS 2:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Leef as vry mense – nie soos hulle wat vryheid as dekmantel vir die kwaad beskou nie, maar as diensknegte van God.
Deel
Lees 1 PETRUS 2