1 PETRUS 4:9
1 PETRUS 4:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet goed wees vir mekaar soos 'n mens goed is vir vreemdelinge, julle moenie daaroor kla nie.
Deel
Lees 1 PETRUS 41 PETRUS 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees gasvry jeens mekaar sonder om te murmureer.
Deel
Lees 1 PETRUS 41 PETRUS 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gebruik gasvryheid teenoor mekaar sonder om te worstel.
Deel
Lees 1 PETRUS 41 PETRUS 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees gasvry teenoor mekaar, sonder om te mor.
Deel
Lees 1 PETRUS 4