1 PETRUS 5:11 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
1 PETRUS 5:11 AFR83 (Afrikaans 1983)
Aan Hom behoort die krag tot in ewigheid! Amen.
Deel
1 PETRUS 5 AFR831 PETRUS 5:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.
Deel
1 PETRUS 5 AFR531 PETRUS 5:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Aan Hom behoort die krag tot in ewigheid! Amen.
Deel
1 PETRUS 5 NLV1 PETRUS 5:11 DB (Die Boodskap)
Hy kan dit doen, want al die krag behoort aan Hom, nou en vir altyd. Daaraan hoef niemand eens te twyfel nie.
Deel
1 PETRUS 5 DB1 PETRUS 5:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Aan Hom die krag tot in ewigheid. •Amen.
Deel
1 PETRUS 5 AFR201 PETRUS 5:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Aan Hom kom toe die heerlikheid en die heerskappy tot in alle ewigheid. Amen.
Deel
1 PETRUS 5 CAB23