1 PETRUS 5:7
1 PETRUS 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.
Deel
Lees 1 PETRUS 51 PETRUS 5:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
deur al julle bekommernis op Hom te werp; want Hy gee om vir julle.
Deel
Lees 1 PETRUS 51 PETRUS 5:7 Die Boodskap (DB)
Neem al die dinge waaroor julle julle bekommer of wat julle omkrap na God toe, want Hy self is die Een wat vir julle sorg.
Deel
Lees 1 PETRUS 51 PETRUS 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om.
Deel
Lees 1 PETRUS 51 PETRUS 5:7 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet alles waaroor julle bekommerd is, vir God sê, want Hy gee vir julle alles, Hy sorg vir julle.
Deel
Lees 1 PETRUS 5