1 SAMUEL 1:10
1 SAMUEL 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy was bitter hartseer en terwyl sy tot die Here gebid het, het sy onbedaarlik gehuil.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy was bitter van siel en het tot die HERE gebid en bitterlik geween.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hanna was baie ontsteld en terwyl sy onbedaarlik huil, het sy tot die HERE gebid. Sy het
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Hanna was baie hartseer. Sy het tot die Here gebid en baie gehuil.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En bitter bedroef het sy tot die HERE gebid en bitterlik geween
Deel
Lees 1 SAMUEL 1