1 SAMUEL 10:6
1 SAMUEL 10:6 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal die Gees van die Here in jou kom, en jy sal ook soos 'n profeet praat, jy sal verander en jy sal soos 'n ander man word.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die Gees van die HERE sal oor jou kom, en jy sal saam met hulle profeteer en in 'n ander mens verander word.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Gees van die HERE sal oor jou vaardig word, sodat jy saam met hulle sal profeteer en in 'n ander mens verander word.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dan sal die Gees van die Here kragtig in jou werk. Jy sal saam met hulle as profeet optree en 'n ander mens word.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Gees van die HERE sal jou oorweldig, en jy sal saam met hulle in geestesvervoering wees. Jy sal in 'n ander mens verander word.
Deel
Lees 1 SAMUEL 10