1 SAMUEL 10:9
1 SAMUEL 10:9 Bybel vir almal (ABA)
Toe Saul omdraai om weg te gaan van Samuel, het God vir Saul heeltemal verander, en hy het soos 'n ander man geword. Alles wat Samuel gesê het, het daardie dag so gebeur.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hy sy rug gedraai het om van Samuel af weg te gaan, het God hom 'n ander hart gegee, en al daardie tekens het daardie dag gebeur.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En net toe hy sy skouer draai om van Samuel af weg te gaan, het God sy hart verander, en al hierdie tekens het op dié dag uitgekom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net toe hy omdraai om van Samuel af weg te gaan, het God Saul se gesindheid verander. Al hierdie tekens het op dié dag uitgekom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 101 SAMUEL 10:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net toe Saul omdraai om van Samuel af weg te gaan, het God sy hart verander. Al hierdie tekens is dieselfde dag nog vervul.
Deel
Lees 1 SAMUEL 10