1 SAMUEL 12:24
1 SAMUEL 12:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees net gehoorsaam aan die Here en dien Hom opreg en met julle hele hart. Let op die groot dinge wat Hy vir julle gedoen het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 121 SAMUEL 12:24 Bybel vir almal (ABA)
Maar dan moet julle die Here eer en julle moet Hom waarlik dien met julle hele hart, en julle moet onthou dat Hy groot dinge gedoen het vir julle.
Deel
Lees 1 SAMUEL 121 SAMUEL 12:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vrees net die HERE en dien Hom getrou met julle hele hart; want kyk watter groot dinge Hy by julle gedoen het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 121 SAMUEL 12:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar julle moet net vir die HERE ontsag hê en Hom in getrouheid dien met julle hele hart. Ja, let op die groot dinge wat Hy vir julle gedoen het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 121 SAMUEL 12:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vrees net die HERE en dien Hom in waarheid met julle hele hart; want let op watter groot dinge Hy aan julle gedoen het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 12