1 SAMUEL 15:29
1 SAMUEL 15:29 Bybel vir almal (ABA)
En ook, die Ewige God van Israel is nie vals nie en Hy verander nie sy besluite nie, want Hy is nie soos 'n mens wat sy besluite verander nie.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ook lieg die Roem van Israel nie, en Hy ken geen berou nie; want Hy is geen mens, dat Hy berou sou hê nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Ewige van Israel lieg nie en Hy verander nie van gedagte nie, want Hy is nie 'n mens dat Hy van gedagte sou verander nie.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verder, die Ewige van Israel breek nie sy woord nie, en Hy is nie spyt daaroor nie; Hy is immers nie 'n mens nie, dat Hy spyt sou kry nie. ”
Deel
Lees 1 SAMUEL 151 SAMUEL 15:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ook die Sterkte van Israel sal nie lieg en hulle nie bekeer nie, want hy is nie 'n man dat hy hom sou bekeer nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 15